Testimonials

Ek het 4 Mei 2020 begin met die dieet en dit voltooi. Ek word 62 in September en het NOOIT gedink ek kan weer goed lyk nie, ek het al die jare so te se niks hormone nie, was permanent moeg en sommer net n baie ongelukkige mens…. toe ontdek ek hierdie dieet. 

Ek het ingeskryf en sommer die hele pakket bestel, resepteboeke en al.

Ek wou nie verlede week my fotos stuur nie, ek het gegaan vir my jaarlikse bloedtoetse en eers die uitslae kry voordat ek iets stuur. Intussen eet ek en my man nou volgens die resepte wat ek ontvang het, gio my, ek is glad nie lief vir n kombuis nie, maar deesdae beplan ek sommer 2 dae se etes vooruit. 

My bloedtoetse het teruggekom, vir die eerste keer in jare was alles normaal en ek het 13 kg verloor. Ek wil vir Rika se, dankie, jy het my lewe verander, ek het soveel energie dat ek nie weet wat om met dit alleste doen nie.” “More Rika en almal wat op hierdie dieet is, ek deel vandag my verhaal met almal op hierdie groep en hoop dit sal almal inspireer soos dit my geinspireer het om aan te hou. 

tomato1

Anonymous

I have tried various diets in the past when someone introduced me to the Wonderwerk Eating plan.

By far the easiest and best eating plan. It includes something of everything, balanced well and feel safe to use it. Even in lockdown it is easy to hold of the weight.

I have lost 13kg, from a size 14 to size 10. Thank you Rika and team.

frontpage

Elize

Losing weight is tough, so often I try and fail. Came across the group. The program is easy to follow, low cost, simple food, with great results. Lost 9kg in my first month.

tuna-1-300x300

Trisha

“Hi, vandag weer begin 4 jaar gelede 36kg verloor, terug in my slegte eetgewoontes verval, als opgetel.  Die lockdown is n goeie tyd vir n nuwe begin.”

Let’s do this

bowl-cherries-chicken-936611.jpg

Chantell

“Ek is so opgewonde en trots op myself, week 1 het ek 5.2 kilogram verloor. Iets wat my geinspireer het: 
I wanna see what happens if I don’t give up!”

breakfast-cooking-cuisine-1054273.jpg

Joanetta

“Ek het my 30 dae voltooi en het 8 kilogram en ‘n allemintige 40cm verloor!  Ek het  ‘n onderaktiewe skildklier (vir diegene wat ook daaraan ly) en het ook hoë bloedruk. Ek voel fantasties en gaan nou weer die eetplan aanpak.”

veggie-quiche

Deirdre

“Ek het ook ń hewige stryd met skildklier en insulien, elke dieët al op aarde probeer al ophou eet ook, nog nooit soveel sukses gehad nie.  Ek is nou op week 4 en het 5kg en baie sentimeters verloor, vir my is 5kg ongelooflik baie, gewoonlik verloor ek 2kg max.